Lyrink logo

Zinkplaat - Piekniek Op Die Maan

Chord diagram for E
Chord diagram for A
      Artist:       Zinkplaat
Album:        Miskruier gaan see toe
Year:         2005
Youtube:      https://www.youtube.com/watch?v=1XtoFgONNYI
Original Key: E major

[Intro]

E  A  E  A
E  A  E  A

[Verse 1]
E
  ek gooi 'n klippie teen jou ruit
A                                     E   A
  en kyk hoe jy deur jou gordyne loer
E
  en ek het klaar besluit
A                 E   A
  ek gan jou ontvoer
E                A                  E  A
  en as jy wonder waarheen ons gaan?
E                     A
  vanaand stick ek jou vir 'n piekniek op die maan.

[Chorus]
E
wolke is ons kombersie
A                      E   A
ons piekniek op die maan.
     E
die aand ster is ons kersie
A                      E
ons hou piekniek op die maan

[Verse 2]
E
  ek sien hoe jy besluit
A                             E  A
  terwyl jy maak asof jy leer
E
  en die onsekerheid
A                            E   A
  want daars alles wat jou keer.
E                    A                    E  A
  maar ek weet jy het klaar jou pajamas aan.
E                          A
  maar vanaand skiet ek jou vir n piekniek op die maan

[Chorus]
E
wolke is ons kombersie
A                      E   A
ons piekniek op die maan.
     E
die aand ster is ons kersie
A                      E
ons hou piekniek op die maan

[Guitar Solo]
E  A  E  A
E  A  E  A
E  A  E  A

[Bridge]
     E
Jou asem maak wasem teen die glas
      A
En jy kyk na my spore op die dou op die gras
    E
So los net als, en los jou tas
A              E
  En kom net saam

[Chorus]
E
wolke is ons kombersie
A                      E   A
ons piekniek op die maan.
     E
die aand ster is ons kersie
A                      E
ons hou piekniek op die maan
E
wolke is ons kombersie
A
ons piekniek op die maan.

[Outro]
E  A  E
    

Source: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/zinkplaat/piekniek_op_die_maan_chords_2611716

More songs by Zinkplaat