Alles is OKGJou dag was goorDwant jou girl het jou gedropEMJy't rugby gespeelCen jou skouer gepopEn al jou cd's is gesteelal jou Valiant en KoosVir Kersfeeskry jy Patricia LewisDan sing jyG DAlles is OK, alles gaan verbyEM Cdie lewe is te kort om suur te wordG DAlles is OK, alles gaan verbyEM Cdie lewe is te kort om suur te wordG D EM C G D EM CWant alles is OK en alles gaan verbyG D EM Cdie lewe is te kort om suur te wordG D EM CDie lewe is te kort om suur te wordJy't jou pa se kar afgeskryfte veel bier in die lyfDie pregnancy test is blouen jy't gedink sy is safeEn jy't die kunstefees gemiswant jou ouma het verjaarToe jy terugkomhoor jy almal was daarEn dit was die party van die jaar!!Dan sing jyG DAlles is OK, alles gaan verbyEM Cdie lewe is te kort om suur te wordG DAlles is OK, alles gaan verbyEM Cdie lewe is te kort om suur te wordG D EM C G D EMWant alles is OK en alles gaan verbyG D EM Cdie lewe is te kort om suur te wordG D EM CDie lewe is te kort om suur te wordGedoen deur: Anneke BassonDis my siening van die lied en ek is jammer as dit sleg klink vir jou.Enige raad stuur asb. na www.boombas@yahoo.comDone by: Anneke BassonThis is my version of the song and I'm sorry if it doesn't satisfy you.Send any advice to www.boombas@yahoo.com
Source: http://www.guitaretab.com/z/zinkplaat/74360.html