Lyrink logo

Saarkie - Kamers Van My Hart

Chord diagram for Am
Chord diagram for C
Chord diagram for G
Chord diagram for F
Chord diagram for Em
Chord diagram for D
      [Intro]
Am  C  G  Am
Am  C  G  Am

[Verse 1]
Am                    C
Jy bring my gedagtes terug na jou verslaafde liefde.
G                        Am
Jy steel my hart in elke onvergete oomblik.
               C                         G             Am
My voete loop sonder om te dink in elke tree terug na jou.

[Chorus]
C              F         C            Em
Ek dra ons stories in my agtersak,
                    D              Am
prente van ons avontuur    oor die jare,
      F        C     G                   F
maar soos die tyd    sy beste oomblik bereik
           C          G
staan ek stil en wil onthou.
F          C   G                     F            C
Alles van jou, alles van my soos 'n helder skildery
   G                 Am         C
in die    kamers van my hart
                G            Am
die kamers van my hart

[Verse 2]
Am                    C
In die stilte van ou skadu bome lĂȘ ons drome
G                           Am
Wie gaan ons eendag wees en wat gaan van ons word?
                      C
Maar om te onthou is meer as net 'n skets vir nou
G                  Am
dis 'n gevoel wat vrede in my bring

[Chorus]
C              F         C            Em
Ek dra ons stories in my agtersak,
                    D              Am
prente van ons avontuur    oor die jare,
      F        C     G                   F
maar soos die tyd    sy beste oomblik bereik
           C          G
staan ek stil en wil onthou.
F          C   G                     F            C
Alles van jou, alles van my soos 'n helder skildery
   G                 Am         C
in die    kamers van my hart
                G            Am
die kamers van my hart

[Guitar solo]
Am  C  G  Am

[Final Chorus]
 F        C     G                   F
Soos die tyd    sy beste oomblik bereik
           C          G
staan ek stil en wil onthou.
F          C   G                     F            C
Alles van jou, alles van my soos 'n helder skildery
   G                 Am         C
in die    kamers van my hart
                G            Am
die kamers van my hart

[Outro]
Am  C  G  Am
    

Source: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/saarkie/kamers_van_my_hart_chords_2083435

More songs by Saarkie