Lyrink logo

Onbeskaamd - Nuwe Generasie

Chord diagram for G
Chord diagram for C/G
Chord diagram for D
Chord diagram for C
Chord diagram for Em
Chord diagram for D/A
      Nuwe Generasie
Onbeskaamd

[Verse 1]
G
Daar is 'n nuwe generasie Wat opstaan in ons land
      C/G        G         D/G
Hulle kreet is Jesus Hulle harte is aan die brand
      G
Hulle voete is bereid Om te loop waar Jesus loop
      C/G        G          D
Hulle harte is bereid Om te glo in God se woord

[Chorus]
          C         G           D
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
      C      G           D         Em
Hulle glo in Jesus Hulle glo in sy naam
          C         G           D
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
     G   C   G          D     C D       G
Hier kom ons   hier kom ons n Nuwe generasie

[Verse 2]
           G
Ons is die nuwe generasie Wat opstaan in ons land
    C        G         D/A              D
Ons kreet is Jesus Ons harte is aan die brand
    G
Ons voete is bereid Om te loop waar Jesus loop
    C          G          D
Ons harte is bereid Om te glo in God se woord

[Bridge]
C                 Dsus D  C                 Dsus D
Mense wat roep na Jesus   Mense wat soek na Hom
Em                C     D/A               Dsus
Mense wat roep na Jesus Mense wat soek na Hom
    

Source: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/onbeskaamd/nuwe_generasie_chords_2461190

More songs by Onbeskaamd