Lyrink logo

Lukraaketaar - Taranangi Junkie

Chord diagram for C
Chord diagram for G
Chord diagram for D
      [Description]
Hallo vriende,
Ek reken hy word soos volg gespeel. Julle voorstelle in verband met verbeteringe sal waardeer word.
Verskoon asb. die Engels tussen blokhakkies hieronder, die webwerf dit so.
Luister na die liedjie vir die strumming. 


Song: Taranangi Junkie
Artist: Lukraaketaar
Capo: No capo
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem



[Intro]
C G D G

[Verse 1]
       C            G
Ek was vyftien jaar oud
       D     G
toe my pa ontwaak en
      C     G
Hyt my ma gelos
       D     G
Vir "n ander DRAAK, maar
          C   G
Saam moes ons twee
    D       G       C       G
Die pad aanstap, my hand in hare
     D           G
Knie diep in die kak

[Chorus]
            C     G
Want sys "n alkoholis
    D          G
Alcoholic Anonymous
       C     G
"n Taranangi Junkie
D               G
Gee daai fokken drankie
       C     G      D   G
Self geproklameerde ateis
C          G        D         G
Glo nie in Satan of Jesus Christus

[Instrumental]
C G D G
C G D G

[Verse 2]
C           G
Moeilikheid was, soos haar
D           G
Middag babbelas en die
C       G              D       G
Debt collector was ons enigste gas
      C         G
Maar, saam moes ons
    D        G
Die pad aan stap
     C       G
Haar hand in myne
     D           G
Knie diep in die kak

[Chorus]
            C     G
Want sys "n alkoholis
    D          G
Alcoholic Anonymous
       C     G
"n Taranangi Junkie
D               G
Gee daai fokken drankie
       C     G      D   G
Self geproklameerde ateis
C          G        D         G
Glo nie in Satan of Jesus Christus

[Verse 3]
             C         G
Nou"s dit "n paar jaar later en
D          G             C     G
Eks by die huis, ek hoor pa is terug
   D        G
Hy maak hom tuis
C          G        D        G
Klim op my fiets en trap toe oor
C        G
My ma is happy..
   D        G
Ek kan haar hoor?

[Chorus]
            C     G
Want sys "n alkoholis
    D          G
Alcoholic Anonymous
       C     G
"n Taranangi Junkie
D               G
Gee daai fokken drankie
       C     G      D   G
Self geproklameerde ateis
C          G        D         G
Glo nie in Satan of Jesus Christus
    

Source: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/lukraaketaar/taranangi_junkie_chords_2657259

More songs by Lukraaketaar