Lyrink logo

Louis Brittz - In Die Hemel Is Die Heer

Chord diagram for Em
Chord diagram for C
Chord diagram for D
Chord diagram for B7
      [Vers 1]
        Em              C
In die Hemel is die Heer
        D               Em
en Sy glans is soos Kristal
          Em         C
Hy`s die heilige van God
        D               Em
en Hy heers oor die heelal
        Em         C
Daar is mag in sy woord
            D             Em
Soos die waters druis Sy stem
         Em                 C
Soos die son op die see se blou
        D             B7
So die rykdom van Sy trou

[Koor]
       Em        C
En aan U is die mag
        D               Em
En die heerlikheid en krag
       Em        C
En aan U is die eer
        D           B7
En die lof want U regeer
   Em             C      D     Em
U regeer Hemel Vader
   Em             C      D     Em
U regeer Hemel Vader

[Vers 2]
        Em              C
Miljoene in gereedheid
           D            Em
staan die engele voor Sy troon
        Em              C
Verbysterend Sy sieraad
        D               Em
en die weelde van Sy kroon
        Em              C
Daar is mag in sy woord
          D               Em
Soos die waters druis Sy stem
         Em                 C
Soos die son op die see se blou
        D               B7
So die rykdom van Sy trou
    

Source: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/louis_brittz/in_die_hemel_is_die_heer_chords_1837480

More songs by Louis Brittz