[Verse 1] C Em Vra my wysheid, ek verwys jou F C Ignoreer my ek upstage jou C Em My meningspyling onderskeiding F C Jy speel saam want ek verlei jou Am Em Ek wil vertaal in waterverf dimensies F C G Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie Am Em As ek naby is aan jou F Gsus4 G As ek naby is aan jou [Chorus 1] C Em Deur n skare soek ek net na jou Am C F Csus4 Jaar na jaar jys al wat ek onthou C Em Al die kitare speel weer net vir jou Bb Gsus4 G N sernade song en dans vir jou [Interlude] C Em F C [Verse 2] C Em Ek gaan nooit verloor nie ek gaan nooit wen nie F C Jou tenvolle verstaan of ken nie C Em Maar ek is useless sonner jou F Gsus4 Ek is useless sonner jou Am Em Ek lewe klein en uncomplicated F C G Eenvoud is so under rated Am Em C As ek naby is aan jou F G As ek naby is aan jou [Bridge] C Em In n kroeg of in n kerk Am As ons slaap of as ons werk C F Ons is swak ,maar ons is sterk C Ons is vry maar ingeperk C Em Sonder liefde het ons niks Am7 Sonder liefde is daar niks F Sonder liefde is ek niks C Sonder liefde [Chorus 2] C Deur n skare soek ek net na jou Am C F Csus4 Jaar na jaar jys al wat ek onthou C Em Al die kitare speel weer net vir jou Bb Gsus4 G C Am 'n Sernade song en dans vir jou C Net vir jou
Source: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/karen_zoid/vir_jou_chords_2105741