SONG: katrienaARTIST: karen zoidALBUM: poles apartTYPE: Guitar TablatureTABBED BY: freakazoidEMAIL: chrisnaherbst@gmail.comchords used1 E 2 3 Ame:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-| a:|-7-| |-2-| |-5-| |-5-| |-0-| d:|-7-| |-2-| |-5-| |-7-| |-2-| g:|-6-| |-1-| |-4-| |-7-| |-2-| b:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-1-| e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-|katrienaINTRO:e:|------------------------------------------------------------------------------------------------| a:|------------------------------------------------------------------------------------------------| d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|1 Esy stap deur die bos deur die enkel voetpad2 3sy stap deur die bos deur die eensame dag1 Edie stilte wat roep soos die mens se verlange2 3die mens se verlange alleen met slentergang1 Esy voel hoe die wind deur die blare ritsel2 3sy hoor nou 'n voel met 'n vrolike fluit1 Esy dink aan die mens en die ewige lewe2 3die ewige lewe vreugvolle feesAm Ekatriena katriena katriena katrynE Amis lief vir haar lewe en lief vir haar wynAm Ekatriena katriena katriena katrynE Amis lief vir haar lewe en lief vir haar wyn1 Esy deel haar pad met die heroin monster2 3sy voel hoe sy asem in haar ore fluister1 Esy sien, sy versteen as die lewe wyk2 3as die lewe wyk na die ewigheidAm Ekatriena katriena katriena katrynE Amwees lief vir haar lewe en lief vir haar wynAm Ekatriena katriena katriena katrynE Amwees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn1 Esy voel hoe 'n rilling in haar rug afwriemel2 3sy sien hoe die engel van die dood vir haar staar1 Edie stilte word warm die lewe word donker2 3die wereld word donker as sy dood neer slaanAm Ekatriena katriena katriena katrynE Amwas lief vir haar lewe en lief vir haar wynAm Ekatriena katriena katriena katrynE Amwas lief vir haar lewe en lief vir haar wynAmkatriena heroinaEkatriena amfetaminaAmkatriena kokainaEkatrienaliefde het 'n lettergreepAmkatriena katriena katriena katrynEwas lief vir haar lewe en so bietjie vir myAmkatrien katriena katrynEwas te opgevang in haar sadness en pyne:|------------------------------------------------------------------------------------------------| a:|------------------------------------------------------------------------------------------------| d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-| g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--| b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------| e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|luister net na die song vir die strumming. bg is my 2de tab entry, so as ek chordsgetab het laat weet my asseblief. ek was nie seker wat die name van seker van die chords wasso ek verwys maar na hulle as 1, 2, en 3.enige bydraes en of ander karen zoid tabs ismy email adress is chrisnaherbst@gmail.com
Source: http://www.guitaretab.com/k/karen-zoid/92697.html